Yunus
Voorkoms
| يُونُس Soera 10 van die Koran | ||
| Klassifikasie | Mekkaans | |
| In Arabies | Yûnus | |
| Transliterasie | Joenoes | |
| In Afrikaans | "Jona" | |
| Deel | 11 | |
| Ajat | 109 | |

Yûnus (Arabies: يُونُس, "Jona")[1] is die 10de soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 109 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka geopenbaar.
Yunus is genoem na die profeet Yunus (Jona). Daar word geglo die soera is geopenbaar voor die migrasie van die profeet Mohammed en sy volgelinge van Mekka na Medina (die hidjra).
Die hoofstuk is die eerste van ses soeras wat begin met die allegoriese letters (Muqattaʿat) Alief, Laam, Raa.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Die Heilige Quran. In Afrikaans vertaal deur Imam M.A. Baker. Uitgegee deur IDM (Islamic Dawah Movement of Southern Africa) Publications. ISBN 978-0-620-60451-2
Skakels
[wysig | wysig bron]
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.
| Vorige soera: At-Tawbah |
Die Koran | Volgende soera: Hud (soera) |
| Soera Yunus | ||
|---|---|---|