Searsia
Voorkoms
| Searsia | |
|---|---|
| Searsia pyroides | |
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | Eukaryota |
| Koninkryk: | Plantae |
| Klade: | Tracheofiete |
| Klade: | Angiospermae |
| Klade: | Eudicots |
| Klade: | Rosids |
| Orde: | Sapindales |
| Familie: | Anacardiaceae |
| Subfamilie: | Anacardioideae |
| Genus: | Searsia F.A.Barkley |
| Spesies | |
|
| |
Die genus Searsia (familie Anacardiaceae) omvat die verskillende soorte kareebome en taaibosse. Die spesies stem baie ooreen, veral wat die blomvorm en vrugte betref, en kan struike of bome wees. Die klassifikasie word hoofsaaklik op grond van die vorm van die verskillende spesies se blare gedoen omdat die plante andersins so baie na mekaar lyk. Spesies van die Searsia-genus se blare is gewoonlik driebladig, maar dit kan ook vyf- of sewebladig wees.
Spesies
[wysig | wysig bron]Volgens Plants of the World online is daar 111 aanvaarde spesies soos op Julie 2020:[1][2]
|
|