Psychodidae
Voorkoms
| Psychodidae | |
|---|---|
| Manlike Clogmia albipunctata | |
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | Eukaryota |
| Koninkryk: | Animalia |
| Filum: | Arthropoda |
| Klas: | Insecta |
| Orde: | Diptera |
| Suborde: | Nematocera |
| Infraorde: | Psychodomorpha |
| Superfamilie: | Psychodoidea |
| Familie: | Psychodidae Newman, 1834[1] |
| Subfamilies | |
|
| |
| Sinonieme | |
| |
Die rioolmuggies (Psychodidae) is 'n familie van insekte wat tot die orde Diptera (tweevlerkiges) hoort. Die spesies is klein, 2-4 mm groot. Die muggies het breë, plat, motagtige vlerke en die volwasse wyfies is bloedsuiers, veral met reptiele. Daar is tans 23 spesies bekend met vele wat nog benaam moet word. Hierdie familie kan maklik met witvlieë, (Aleyrodidae) of rikaniede (Ricaniidae) verwar word.
Galery
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Newman, E. (1834). "Attempted division of British insects into natural orders". The Entomological Magazine. 2: 379-431. Besoek op 10 November 2021.
Bronnelys
[wysig | wysig bron]- Insektopedie, Erik Holm, Struik Nature, 2017, ISBN 978 1 77584 224 8