Gaan na inhoud

Messier 85

Koördinate: Sky map 12h 25m 24s, +18° 11′ 28″
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Messier 85
Messier 85 soos afgeneem deur die Hubble-ruimteteleskoop. (Bron: Hubble/WikiSky)
Messier 85 soos afgeneem deur die Hubble-ruimteteleskoop.
(Bron: Hubble/WikiSky)
Soort stelselLensvormige sterrestelsel
SterrebeeldBerenike se Hare
TipeSA(s)0 pec
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming12h 25m 24s
Deklinasie+18º 11' 28"
Skynmagnitude10
Besonderhede
Afstand (ligjaar)60 miljoen
Skynbare grootte 7′,1 × 5′,5
Rooiverskuiwing 729 ± 2 km/s
Ander nameNGC 4382, UGC 7508, PGC 40515
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Messier 85 of M85 (ook bekend as NGC 4382) is ’n lensvormige sterrestelsel in die sterrebeeld Berenike se Hare. Dit is in 1781 deur Pierre Méchain ontdek en Charles Messier het dit in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem.

M85 is 60 miljoen ligjare van die Aarde af en is sowat 125 000 ligjare in deursnee. ’n Tipe I-supernova, 1960R, in op 20 Desember 1960 in die sterrestelsel ontdek. Dit het ’n skynbare helderheid van 11,7 mag bereik.

M85 is in ’n interaksie betrokke met die nabygeleë spiraalstelsel NGC 4394 en ’n klein elliptiese stelsel, MCG 3-32-38.[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. ↑ "M85, Lenticular Galaxy". Messier's Nebulae and Star Clusters. Besoek op 29 Maart 2009.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]