Gaan na inhoud

Crowthorne

Crowthorne
Crowthorne is in Groter Johannesburg
Crowthorne
Crowthorne
Ligging binne Groter Johannesburg
Koördinate: 25°58′25″S 28°5′10″O / 25.97361°S 28.08611°O / -25.97361; 28.08611
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
Metropolitaanse MunisipaliteitStad Johannesburg
Oppervlak
 • Totaal2,68 km2 (1,03 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal653
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
1685
Skakelkodes011

Crowthorne is 'n voorstad digby Kyalami, noord van Johannesburg, Suid-Afrika.

Die pleknaam kom van een van die voormalige draaie op die Kyalami-renbaan. Crowthorne was die eerste skerp draai aan die einde van die lang pylvak.


Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan die Afrikaanse Wikipedia help deur dit uit te brei.