verloor
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm  |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd |  ek | verloor  |
| Verlede Tyd |  ek |  het verloor   |
| Teenwoordige deelwoord | verlorend   | |
| Verlede deelwoord | verlore verloorde   | |
- Â Â
 (lĂȘer)
- verâąloor
  Â
Betekenisse
- Ongemerk laat wegraak; nie kan vind nie.
- Nie wen nie; oorwin of verslaan word; laaste kom.
- Verbeur; kwytraak.
- Ongebruik laat verbygaan.
  Â
Voorbeeldsinne
- Ek het my beursie verloor.
- Hy het die wedstryd verloor.
- Sy het haar lewe verloor.
- Jy verloor baie tyd met jou wegspring.
  Â
Antonieme
  Â
Vertalings
| Â Â Vertalings:Â Â Â | |||
|---|---|---|---|
- Hulp:IPA: [vÉr'lÉ:r]
- Â Â
 (lĂȘer)
  Â
Betekenisse
- enkelvoud verlede tyd van verliezen
  Â
Voorbeeldsinne
- 1.: Ik verloor.
- 2.: Jij verloor.
- 3.: Hij, zij, het verloor.