Gaan na inhoud

gooi

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek gooi  
Verlede Tyd  ek  het gegooi    
Teenwoordige deelwoord gooiend   
Verlede deelwoord gegooide   
   
(lêer)
Om 'n voorwerp met 'n mate van krag uit 'n mens se hande, 'n apparaat, ens. los te laat sodat dit vinnig deur die lug beweeg.
  1. Hulle het water oor hom gegooi, hom met papiere gegooi en hom gespot terwyl ander in die agtergrond gehoor kon word hoe hulle lag. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: throw(en)
Nederlands: gooien(nl)
Xhosa: ukujula