Micky van de Ven
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Van de Ven in 2024 | |||
| Persoonlike inligting | |||
|---|---|---|---|
| Geboortedatum | 19 April 2001[1] | ||
| Geboorteplek | Wormer, Noord-Holland, Nederland | ||
| Lengte | 1,93 m | ||
| Speelposisie | Verdediger | ||
| Klubinligting | |||
| Huidige klub | Tottenham Hotspur | ||
| Nommer | 37 | ||
| Jeugloopbaan | |||
| 2011-2013 | WSV '30 | ||
| 2013-2019 | Volendam | ||
| Seniorloopbaan* | |||
| Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
| 2019-2021 | Volendam | 45 | (2) |
| 2021-2023 | VfL Wolfsburg | 38 | (1) |
| 2023– | Tottenham Hotspur | 75 | (7) |
| Nasionale span‡ | |||
| 2022-2023 | Nederland o/21 | 11 | (0) |
| 2023– | Nederland | 20 | (1) |
| * Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 24 Mei 2026. † Kere uitgedraf (Doele). | |||
Micky van de Ven (gebore 19 April 2001) is 'n Nederlandse professionele sokkerspeler wat as ’n sentrale verdediger of linksagter vir Tottenham Hotspur in die Engelse Premierliga en die Nederlandse nasionale span speel.[2][3][4][5]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Micky van de Ven: Overview". Premier League. Besoek op 12 Februarie 2024.
- ↑ Churchill, Max; Jeevathayalan, Vijievan (7 Januarie 2025). "The 20 fastest players in football history have been ranked - Thierry Henry 7th". GiveMeSport. Besoek op 9 Januarie 2026.
- ↑ "Van de Ven becomes fastest Premier League player". Premier League. 6 Februarie 2024. Besoek op 9 Januarie 2026.
- ↑ "Top 10 Fastest Football Players in History". Art. Besoek op 9 Januarie 2026.
- ↑ "13 Fastest Footballers in the World 2025". The PFSA. 1 Maart 2025. Besoek op 9 Januarie 2026.