Gaan na inhoud

Isaac Roberts

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Isaac Roberts
Gebore 27 Januarie 1829
Groes, Denbighshire, Wallis
Oorlede 17 Julie 1904(1904-07-17) (op 75)
Crowborough, Sussex, Engeland
Nasionaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Vakgebied Ingenieurswese, Sterrekunde
Bekend vir amateur-sterrekunde en fotograaf van newels
Toekennings Goue medalje van die RAS (1895)

Isaac Roberts (27 Januarie 1829 - 17 Julie 1904[1]) was ’n Walliese ingenieur en sakeman wat bekend was as amateur-sterrekundige, veral as fotograaf van newels. Hy is in 1904 oorlede.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. ↑ "Obituary Notices of Fellow Deceased". Proceedings of the Royal society of London. 75: 356, 362. 1904-1905.